Instruksies aan die skool se webmeester: Hier onder is 'n klaar gestileerde "table" wat jy net so kan "copy" en "paste" in julle skool se webblad in. Onthou ook op die skool se naam in te sit in die boonste blou blokkie.

Ondersteun (Skool se naam) elke keer wat jy jou MySchool kaart gebruik.

Wie is MySchool:

MySchool is Suid-Afrika se vooraanstaande skool ondersteuningprogram. Maandeliks dra hul meer as R1,5 miljoen aan skole en welsynsorganisasies by. .

1. Doen aansoek vir jou MySchool Ondersteunerskaart en nomineer you begunstigde.

2. Gebruik jou kaart by enige van die 2500 besigheidsvennote landswyd en n persentasie van die omset word betaal aan die skool of welsynsorganisasie van jou keuse. Daar is geen additionele koste vir jou nie.

3. Hou jou oë oop vir jou maandelikse Ondersteuner Staat om te sien hoeveel fondse jy help genereer het.

Gereelde kaart gebruik is die sleutel tot die sukses van die program: Every swipe counts! Ondersteuners kan hulle kaarte by ‘n reeks nationale en plaaslike handelaars gebruik wat deelneem aan die MySchool program (besoek die webwerf vir volledige besonderhede).

Apply Now for MySchool Card

Doen nou aansoek vir jou MySchool kaart
Dit is verniet! Kry jou kaart en begin koop. Of bel 0860 100 445 om aansoek te doen.
Find local partners in my area Vind plaaslike besighede waar jy kan koop:
Koop by ondersteuner besighede en begin fondse genereer vir jou skool.
Kontak MySchool:

Webwerf: www.myschool.co.za
E-pos Kliënte Diens: cs@vmp.co.za
Telefoon: 0860 100 445
Faks: 0866 822 833